|
Zoetzure Varkensroerbak
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 500g varkfilet, in dun repies gesny -
1 knoffelhuisie gekneus -
50 ml (4 e) tamatiesous -
25 ml (2 e) sjerrie -
12.5 ml (1 e) heuning -
12.5 ml (1 e) witwynasyn -
25 ml (2 e) sojasous -
25 ml (2 e) sonneblom olie -
1 wortel, geskil en in repe gesny -
225 g preie, ontpit en in repe gesny -
1 rooi soetrissie, ontpit en in repe gesny -
200 g sampioene, afgevee en in kwarte gesny -
100 g babamielies(mais), gehalveer
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Marineer varkfilet vir 30 minute in die mengsel van knoffel, tamatiesous, sjerrie, heuning, asyn en sojasous.
Verhit olie, haal vleis uit marinade en roerbraai vir 5 minute.
Voeg wortels, preie, soetrissie, sampioene en babamielies by en roerbraai vir 5 minute.
Meng res van die marinade, pynappelstukke met sap en mielieblom saam. Giet
in pan en kook vir 5 minute tot sous effens verdik. Sit dadelik voor op rys.
|
|
|